nirwana [boodskap #139626] |
Sat, 02 July 2022 20:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
nirwana
Afbreking: nir•wa•na
Selfstandige naamwoord: nirwana
Meervoud: –
Betekenis:
• (Boeddhisme) Die hoogste vlak wat 'n mens kan bereik en waardeur heiligheid behaal word; toestand van volkome rus.
Gebruik:
• Iemand wat nirwana sonder die hulp van 'n leraar behaal, word 'n boeddha genoem.
Wisselvorm:
• nirvana
Sinoniem:
• eldorado
• hemel
• paradys
• walhalla
Vertaling:
Engels: nirvana
Nederlands: nirwana
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|