bolig [boodskap #139624] |
Sat, 02 July 2022 12:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bolig
Afbreking: bo•lig
Samestelling: bo + lig
Selfstandige naamwoord: bolig
Meervoud: boligte
Verkleinwoord: boliggie
Meervoud van verkleining: boliggies
Betekenis:
• Hoë opening wat lig inlaat (meestal bokant 'n deur of in 'n plafon).
Gebruik:
• Die dief het vermoedelik by die bolig ingekruip.
Afgelei:
• boligsluiter
Vertaling:
Engels: transom window, sky-light
Nederlands: bovenlicht
Nota:
• Moenie bolig met bolug verwar nie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|