reëlmaat [boodskap #139614] |
Wed, 29 June 2022 19:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
reëlmaat
Afbreking: re•ël•maat
Samestelling: reël + maat
Selfstandige naamwoord: reëlmaat
Meervoud: reëlmate
Betekenis:
• 'n Vasgestelde ritme of orde van opeenvolging.
Gebruik:
• Die horlosie tik met eentonige reëlmaat.
Sinoniem:
• gereeldheid
• orde
• ritme
Afgelei:
• reëlmatig
Vertaling:
Engels: regularity, frequency
Nederlands: regelmaat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|