Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » reëlmatigheid
reëlmatigheid [boodskap #139612] Wo, 29 Junie 2022 16:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
reëlmatigheid
Afbreking: re•ël•ma•tig•heid
Samestelling: reëlmatig + -heid


Selfstandige naamwoord: reëlmatigheid
Meervoud: reëlmatighede

Betekenis:
• Die toestand of mate waarin iets reëlmatig (met 'n vaste ritme) is.

Gebruik:
• Die koerant word reëlmatig op weeksdae afgelewer.

Sinoniem:
• eweredigheid
• gladheid
• ordelikheid
• simmetrie
• uniformiteit
• vastigheid

Antoniem:
• onreëlmatigheid

Vertaling:
Engels: regularity, orderliness
Nederlands: regelmatigheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stremsel
Volgende onderwerp: standaardiseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 12:50:20 MGT 2024