Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » reëlmatig
reëlmatig [boodskap #139610] Wed, 29 June 2022 12:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
reëlmatig
Afbreking: re•ël•ma•tig
Samestelling: reëlmaat + -ig


Byvoeglike naamwoord: reëlmatig
Vergrotende trap: reëlmatiger
Oortreffende trap: reëlmatigste
Attributief: reëlmatige
Partitief: reëlmatigs

Betekenis:
• Met 'n vaste ritme of reëlmaat.

Gebruik:
• Die dokter luister of die pasiënt se hart reëlmatig klop.

Sinoniem:
• gedurig
• gereeld
• konsekwent
• konstant
• metodies
• ordelik
• periodiek
• ritmies

Antoniem:
• onreëlmatig

Afgelei:
• reëlmatigheid

Vertaling:
Engels: regular
Nederlands: regelmatig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wuif
Volgende onderwerp: stremsel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 18:07:08 UTC 2025