wuif [boodskap #139609] |
Tue, 28 June 2022 19:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wuif
Afbreking: wuif
Werkwoord: wuif
Verlede tyd: het gewuif
Teenwoordige deelwoord: wuiwend
Betekenis:
• Om met die hand in die lug te waai (tipies om te groet of aandag te trek).
Gebruik:
• Die koningin wuif vir die skare.
Wisselvorm:
• wuiwe
Sinoniem:
• begroet
• waai
• wink
Afgelei:
• toewuif
• wuifgroet
Vertaling:
Engels: to wave
Nederlands: wuiven
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|