verdomp [boodskap #139599] |
Sun, 26 June 2022 07:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verdomp
Afbreking: ver•domp
Tussenwerpsel: verdomp
Betekenis:
• (kragwoord) Uitroep van woede, frustrasie, teleurstelling of verbasing.
Gebruik:
• Verdomp, dit was seer!
Sinoniem:
• verbrands
• vervlaks
• vervloeks
Vertaling:
Engels: damn
Nederlands: verdomme
Bywoord: verdomp
Betekenis:
• In 'n hoë mate; baie erg.
Gebruik:
• Die winter is verdomp koud.
Vertaling:
Engels: damn
Nederlands: verdomd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|