Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » swelg
swelg [boodskap #139598] Sun, 26 June 2022 07:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
swelg
Afbreking: swelg


Werkwoord: swelg
Verlede tyd: het geswelg
Teenwoordige deelwoord: swelgende

Betekenis:
• Om gulsig met groot happe te eet, of groot slukke te drink (ook figuurlik, om jou aan iets te verlustig).

Gebruik:
• Ja, hulle sal drink en swelg en word asof hulle nooit bestaan het nie. [Obadja 1:16]

Sinoniem:
• bras
• suip
• vreet

Afgelei:
• inswelg
• opswelg
• swelger
• swelgery
• swelging
• swelgparty
• swelgsug
• verswelg

Vertaling:
Engels: to swill, gulp down, gobble up, guzzle
Nederlands: zwelgen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: reeu
Volgende onderwerp: verdomp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 18:27:25 UTC 2025