konvulsie [boodskap #139596] |
Sa, 25 Junie 2022 17:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
konvulsie
Afbreking: kon•vul•sie
Selfstandige naamwoord: konvulsie
Meervoud: konvulsies
Betekenis:
• Krampagtige sametrekking en ontspanning van spiere wat tot onbeheerde skudding van die liggaam lei.
Gebruik:
• Konvulsies is een van die simptome van 'n epileptiese aanval.
Sinoniem:
• stuiptrek
• stuiptrekking
Vertaling:
Engels: convulsion
Nederlands: convulsie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|