Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » emeritaat
emeritaat [boodskap #139591] Fri, 24 June 2022 18:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
emeritaat
Afbreking: e•me•ri•taat


Selfstandige naamwoord: emeritaat
Meervoud: emeritate

Betekenis:
• Die eervolle ontslag van 'n professor of predikant.

Gebruik:
• Die dominee het sy emeritaat na 40 jaar se diens in die gemeente aanvaar.

Sinoniem:
• aftrede
• ampsrus
• ontslag
• pensioen
• uittrede

Verwant:
• emeriteer
• emeritus

Vertaling:
Engels: emeritus status, superannuation
Nederlands: emeritaat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toneelspel
Volgende onderwerp: damp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 18:15:50 UTC 2025