Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » teestel
teestel [boodskap #139589] Fri, 24 June 2022 14:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Teestel.
'n Teestel.
teestel
Afbreking: tee•stel
Samestelling: tee + stel


Selfstandige naamwoord: teestel
Meervoud: teestelle
Verkleinwoord: teestelletjie
Meervoud van verkleining: teestelletjies

Betekenis:
• 'n Stel koppies en piering met bypassende teepot, melkbeker, ens.

Gebruik:
• Die teestel van fyn porselein word net vir spesiale geleenthede uitgehaal.

Vertaling:
Engels: tea set
Nederlands: theeset

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ooplos
Volgende onderwerp: toneelspel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 18:46:02 UTC 2025