Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ooplos
ooplos [boodskap #139588] Fri, 24 June 2022 13:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ooplos
Afbreking: oop•los
Samestelling: oop + los


Werkwoord: los oop, ooplos
Verlede tyd: het oopgelos

Betekenis:
• Om oop te laat bly.

Gebruik:
• Moet ek die hek toemaak of ooplos?

Sinoniem:
• ooplaat

Antoniem:
• toemaak

Vertaling:
Engels: to leave open
Nederlands: openlaten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: emeritus
Volgende onderwerp: teestel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 18:14:51 UTC 2025