Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » emeriteer
emeriteer [boodskap #139586] Fri, 24 June 2022 09:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
emeriteer
Afbreking: e•me•ri•teer


Werkwoord: emeriteer
Verlede tyd: het geëmeriteer

Betekenis:
• Om uit die bediening te tree; met pensioen gaan.

Gebruik:
• Ná 'n bediening van 45 jaar het die dominee besluit om te emeriteer.

Sinoniem:
• aftree
• uittree

Verwant:
• emeritaat
• emeritus

Vertaling:
Engels: to retire
Nederlands: met pensioen gaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: liggaamsbouer
Volgende onderwerp: emeritus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 18:37:18 UTC 2025