afranseling [boodskap #139578] |
Wed, 22 June 2022 19:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
afranseling
Afbreking: af•ran•se•ling
Samestelling: afransel + -ing
Selfstandige naamwoord: afranseling
Meervoud: afranselings
Betekenis:
• 'n Ordentlike pak slae of skrobbering (die handeling van afransel).
Gebruik:
• Die stout seuns het 'n afranseling gekry wat hulle nie sommer sal vergeet nie.
Sinoniem:
• braaiboud
• loesing
• pak slae
• skrobbering
• streepsuiker
Antoniem:
• liefkosing
Vertaling:
Engels: dressing down, lashing, whipping
Nederlands: afranseling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|