Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hingsel
hingsel [boodskap #139577] Wed, 22 June 2022 15:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Emmer met 'n hingsel.
'n Emmer met 'n hingsel.
hingsel
Afbreking: hing•sel


Selfstandige naamwoord: hingsel
Meervoud: hingsels
Verkleinwoord: hingseltjie
Meervoud van verkleining: hingseltjies

Betekenis:
• Swaaiende handvatsel waaraan 'n emmer, pot, ens. opgetel en gedra word.

Gebruik:
• Die melkkan se hingsel het gebreek.

Sinoniem:
• handvatsel
• skarnier

Hiponiem:
• emmerhingsel
• ketelhingsel
• laaihingsel
• oorhingsel

Afgelei:
• hingsellap

Vertaling:
Engels: handle, hinge
Nederlands: hengsel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: konsensieus
Volgende onderwerp: afranseling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 18:20:09 UTC 2025