Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » konsensieus
konsensieus [boodskap #139576] Wed, 22 June 2022 09:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
konsensieus
Afbreking: kon•sen•si•eus


Byvoeglike naamwoord: konsensieus
Vergrotende trap: konsensieuser
Oortreffende trap: konsensieusste
Attributief: konsensieuse

Betekenis:
• Wat hardwerkend en pligsgetrou is.

Gebruik:
• Wees konsensieus, werk hard en gee altyd jou beste.

Sinoniem:
• deeglik
• hardwerkend
• nougeset
• pligsgetrou
• verantwoordelik
• volhardend
• voorbeeldig
• toegewyd
• trou

Vertaling:
Engels: conscientious
Nederlands: consciëntieus

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bystand
Volgende onderwerp: hingsel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 18:11:45 UTC 2025