Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bystand
bystand [boodskap #139575] Wed, 22 June 2022 09:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bystand
Afbreking: by•stand
Samestelling: by + stand


Selfstandige naamwoord: bystand
Meervoud:

Betekenis:
• Die handeling van bystaan (hulp of ondersteuning lewer).

Gebruik:
• Finansiële bystand sal aan behoeftige studente verleen word.

Sinoniem:
• hulp
• hulpverlening
• onderskraging
• ondersteuning
• steun

Hiponiem:
• behuisingsbystand
• regsbystand
• studiebystand

Afgelei:
• bystander
• bystandsfonds
• bystandsvereniging
• bystandsraad

Vertaling:
Engels: assistance, aid, help
Nederlands: bijstand

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rompslomp
Volgende onderwerp: konsensieus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 18:28:35 UTC 2025