inkorrek [boodskap #139569] |
Mon, 20 June 2022 19:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
inkorrek
Afbreking: in•kor•rek
Byvoeglike naamwoord: inkorrek
Attributief: inkorrekte
Betekenis:
• Wat foutief en nie korrek is nie.
• Wat onbehoorlik en nie gepas is nie.
Gebruik:
• Die antwoord is inkorrek.
• Sy toespraak was polities inkorrek.
Sinoniem:
• foutief
• inakkuraat
• onakkuraat
• onjuis
• onnoukeurig
• onwaar
• vals
• verkeerd
Antoniem:
• korrek
Afgelei:
• inkorrektheid
Vertaling:
Engels: incorrect
Nederlands: incorrect
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|