Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » trope
trope [boodskap #139568] Mon, 20 June 2022 15:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die trope lê aan weerskante van die ewenaar.
Die trope lê aan weerskante van die ewenaar.
trope
Afbreking: tro•pe


Selfstandige naamwoord:
Meervoud: trope

Betekenis:
• Die warm, ekwatoriale gebied tussen die keerkringe (23° noord en 23° suid).

Gebruik:
• In die trope is die lengte van dag en die nag ongeveer dieselfde.

Hiperoniem:
• klimaatstreek

Afgelei:
• subtrope
• tropies

Vertaling:
Engels: tropics
Nederlands: tropen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tropies
Volgende onderwerp: inkorrek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 18:23:06 UTC 2025