seedier [boodskap #139565] |
Mon, 20 June 2022 14:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
seedier
Afbreking: see•dier
Samestelling: see + dier
Selfstandige naamwoord: seedier
Meervoud: seediere
Verkleinwoord: seediertjie
Meervoud van verkleining: seediertjies
Betekenis:
• 'n Dier wat in die see leef.
Gebruik:
• 'n Seeskilpad is 'n seedier, hoewel dit eiers op die strand lê.
Sinoniem:
• seefauna
Antoniem:
• landdier
• seeplant
Hiponiem:
• dolfyn
• inkvis
• kreef
• rob
• walrus
• walvis
Vertaling:
Engels: marine animal, marine fauna
Nederlands: zeedier
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|