Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » herdenk
herdenk [boodskap #139563] Mon, 20 June 2022 09:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
herdenk
Afbreking: her•denk
Afgelei: her- + denk (dink)


Werkwoord: herdenk
Verlede tyd: het herdenk

Betekenis:
• Om aan 'n belangrike gebeurtenis terug te dink.

Gebruik:
• Ons reël 'n partytjie om pa se sewentigste verjaarsdag te herdenk.

Sinoniem:
• gedenk
• herdag
• onthou
• vier

Afgelei:
• herdenking

Vertaling:
Engels: to remember, commemorate
Nederlands: herdenken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: herdenking
Volgende onderwerp: seedier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 18:21:03 UTC 2025