oortreffend [boodskap #139556] |
Sun, 19 June 2022 13:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oortreffend
Afbreking: oor•tref•fend
Samestelling: oortref + -end
Byvoeglike naamwoord: oortreffend
Attributief: oortreffende
Betekenis:
• Wat alles oortref; in vergelyking die heel grootste of beste is.
Gebruik:
• Die oortreffende trap van mooi is die mooiste.
Afkorting:
• oortr.
Vertaling:
Engels: extreme, superlative
Nederlands: overtreffend
Nota:
• Onvoltooide deelwoord van oortref.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|