Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oortref
oortref [boodskap #139555] Sun, 19 June 2022 07:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
oortref
Afbreking: oor•tref
Samestelling: oor + tref


Werkwoord: oortref
Verlede tyd: het oortref
Teenwoordige deelwoord: oortreffende

Betekenis:
• Om 'n voorheen behaalde prestasie verby te steek.

Gebruik:
• Die oes het alle verwagtinge oortref.

Sinoniem:
• klop
• oorskry
• oorweldig
• oorwin
• troef
• uitblink
• uitmunt
• verbygaan
• verbysteek
• verslaan
• uitstof

Vertaling:
Engels: to surpass, exceed, excel, outclass
Nederlands: overtreffen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: proseliet
Volgende onderwerp: oortreffend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 18:20:22 UTC 2025