definitief [boodskap #139552] |
Sat, 18 June 2022 17:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
definitief
Afbreking: de•fi•ni•tief
Byvoeglike naamwoord: definitief
Vergrotende trap: definitiewer
Oortreffende trap: definitiefste
Attributief: definitiewe
Partitief: definitiefs
Betekenis:
• Wat duidelik vasgestel is; sonder twyfel bepaal is.
Gebruik:
• Julle rykdom sal definitief vergaan en julle klere deur motte gevreet word. [Jakobus 5:2]
Sinoniem:
• absoluut
• bepaald
• beslis
• kategories
• ongetwyfeld
• onvermydelik
• sekerlik
• sowaar
• stellig
• volstrek
Antoniem:
• vermoedelik
Verwant:
• definieer
• definisie
Vertaling:
Engels: definitive, conclusive
Nederlands: definitief
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|