Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » teoretikus
teoretikus [boodskap #139549] Sat, 18 June 2022 12:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
teoretikus
Afbreking: teo•re•ti•kus


Selfstandige naamwoord: teoretikus
Meervoud: teoretikusse, teoretici

Betekenis:
• Iemand wat met teorieë werk of dit verder ontwikkel.

Gebruik:
• 'n Politieke teoretikus bemoei homself met die evaluering en ontwikkeling van politieke teorieë.

Sinoniem:
• akademikus
• denker
• ideoloog
• wetenskaplike

Vertaling:
Engels: theorist, theoretician
Nederlands: theoreticus

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wingerdstok
Volgende onderwerp: noodwendig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 18:39:29 UTC 2025