Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wingerdstok
wingerdstok [boodskap #139548] Fri, 17 June 2022 17:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Druiwestok.
'n Druiwestok.
wingerdstok
Afbreking: win•gerd•stok
Samestelling: wingerd + stok


Selfstandige naamwoord: wingerdstok
Meervoud: wingerdstokke
Verkleinwoord: wingerdstokkie
Meervoud van verkleining: wingerdstokkies

Betekenis:
• 'n Rankplant met handvormige blare en geel-groen blomme wat druiwe dra, Vitis vinifera.

Gebruik:
• Die wingerdstok van Cabernet Sauvignon groei maklik en is gehard en bestand teen ryp en verrotting.

Sinoniem:
• druiweplant
• druiwestok
• wynstok

Vertaling:
Engels: grapevine
Nederlands: wijnstok, druivelaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: benaming
Volgende onderwerp: teoretikus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 18:06:31 UTC 2025