Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vervulling
vervulling [boodskap #139546] Vr, 17 Junie 2022 14:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19326
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vervulling
Afbreking: ver•vul•ling
Samestelling: vervul + -ing


Selfstandige naamwoord: vervulling
Meervoud: vervullings

Betekenis:
• Die handeling van vervul (om vol/volledig te maak).

Gebruik:
• Die liefde doen die naaste geen kwaad nie; daarom is die liefde die vervulling van die wet. [Romeine 13:10]

Sinoniem:
• bereiking
• nakoming
• uitvoering
• verwesenliking
• voltooiing

Afgelei:
• ampsvervulling
• diensvervulling
• lewensvervulling
• plaasvervulling
• pligsvervulling
• taakvervulling
• wensvervulling

Vertaling:
Engels: fulfilment, realisation
Nederlands: vervulling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verdeelbord
Volgende onderwerp: benaming
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 22:44:13 MGT 2024