verifieer [boodskap #139542] |
Thu, 16 June 2022 10:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verifieer
Afbreking: ve•ri•fi•eer
Werkwoord: verifieer
Verlede tyd: het geverifieer
Betekenis:
• Om na te gaan en seker te maak.
Gebruik:
• Die polisie probeer om die bewerings wat gemaak is te verifieer.
Wisselvorm:
• verifiseer
Sinoniem:
• bevestig
• eien
• kontroleer
• nagaan
• toets
• sertifiseer
• vasstel
• vergewis
• waarmerk
Afgelei:
• verifieerbaar
Verwant:
• verifikasie
Vertaling:
Engels: to verify, check
Nederlands: verifiëren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|