Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » grapjas
grapjas [boodskap #139539] Thu, 16 June 2022 08:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
grapjas
Afbreking: grap•jas
Samestelling: grap + jas


Selfstandige naamwoord: grapjas
Meervoud: grapjasse
Verkleinwoord: grapjassie
Meervoud van verkleining: grapjassies

Betekenis:
• Iemand wat probeer om snaaks/grappig te wees.

Gebruik:
• Wat het die grapjas nou weer aangevang?

Sinoniem:
• nar
• malkop
• maltrap
• grapmaker
• hanswors
• harlekyn
• hofnar
• humoris
• karnallie
• platjie
• uilspieël

Vertaling:
Engels: joker, clown
Nederlands: grapjas

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bakleierig
Volgende onderwerp: oneerlik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 18:19:37 UTC 2025