Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tekenend
tekenend [boodskap #139536] Wed, 15 June 2022 15:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
tekenend
Afbreking: te•ke•nend
Samestelling: teken + -end


Byvoeglike naamwoord: tekenend
Attributief: tekenende

Betekenis:
• Dit waaraan iets uitgeken word.

Gebruik:
• Die hoë vlakke van misdaad is tekenend van die land se morele verval.

Sinoniem:
• aanduidend
• indikatief
• karakteristiek
• kenmerkend
• kensketsend

Vertaling:
Engels: characteristic, descriptive, telling
Nederlands: tekenend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: liefdesdaad
Volgende onderwerp: grootbek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 18:07:58 UTC 2025