soettand [boodskap #139534] |
Wed, 15 June 2022 11:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
soettand
Afbreking: soet•tand
Samestelling: soet + tand
Selfstandige naamwoord: soettand
Meervoud: soettande
Betekenis:
• Iemand wat baie van soetgoed hou.
• Vermoeë om soetgoed te eet.
Gebruik:
• Enige soettand sal van die koekies hou.
• Sjokolade se hoë pryse trek verbruikers se soettand.
Vertaling:
Engels: sweet-tooth
Nederlands: zoetekauw
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|