fatum [boodskap #139532] |
Tue, 14 June 2022 19:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
fatum
Afbreking: fa•tum
Selfstandige naamwoord: fatum
Meervoud: fata
Betekenis:
• Die lot wat 'n mens tref, waaroor jy geen invloed het nie.
Gebruik:
• Ek het alles mooi beplan, maar die fatum het sy eie planne gehad.
Sinoniem:
• bestemming
• lot
• lotsbeskikking
• noodlot
• toeval
• voorsienigheid
Vertaling:
Engels: fate, destiny, lot
Grieks: moira
Nederlands: fatum
Latyn: fatum
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|