Skool en Onderwys Plan! [boodskap #15992] |
Thu, 02 July 1998 00:00 |
Hein van Wyk
Boodskappe: 41 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Dit is nou die tyd om te begin spaar vir jou kind se skool en Onderwys
behoeftes! Ou Mutual Groep Skemas bied nou 'n produk aan om jou te help met
die betaling van skoolboeke, die skoolfonds, skoolgelde & uniforms. Die
Onderwys Plan stel na 5 jaar jou eerste kontantontrekking beskikbaar sowel
as elke jaar daarna! Met so min as R25,00 p.m (per kind)kan jy nou reeds 'n
verskil maak in jou kind se toekoms / Skakel reeds VANDAG Jou Adviseur!
Groete!
Hein van Wyk / Adviseur
E-Pos: hei...@intekom.co.za
Cell: 083 3101963
|
|
|
Re: Skool en Onderwys Plan! [boodskap #16007 is 'n antwoord op boodskap #15992] |
Fri, 03 July 1998 00:00 |
Gideon
Boodskappe: 194 Geregistreer: January 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In article ,
"Hein van Wyk" wrote:
>
> Dit is nou die tyd om te begin spaar vir jou kind se skool en Onderwys
> behoeftes! Ou Mutual Groep Skemas bied nou 'n produk aan om jou te help met
> die betaling van skoolboeke, die skoolfonds, skoolgelde & uniforms. Die
> Onderwys Plan stel na 5 jaar jou eerste kontantontrekking beskikbaar sowel
> as elke jaar daarna! Met so min as R25,00 p.m (per kind)kan jy nou reeds 'n
> verskil maak in jou kind se toekoms / Skakel reeds VANDAG Jou Adviseur!
>
Spaar in Rande??????
Jy moet seker lekker laf wees!!!!!!
-----== Posted via Deja News, The Leader in Internet Discussion ==-----
http://www.dejanews.com/rg_mkgrp.xp Create Your Own Free Member Forum
|
|
|