passend [boodskap #139528] |
Sun, 12 June 2022 09:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
passend
Afbreking: pas•send
Samestelling: pas + -end
Byvoeglike naamwoord: passend
Vergrotende trap: passender
Oortreffende trap: passendste
Attributief: passende
Partitief: passends
Betekenis:
• Wat pas (bymekaar hoort).
Gebruik:
• Die dominee het 'n passende boodskap gelewer.
• Hy dra 'n noupassende broek en 'n bypassende baadjie, maar sy kouse pas glad nie!
Antoniem:
• onpassend
Afgelei:
• bypassend
• nie-passend
• noupassend
• styfpassend
Vertaling:
Engels: fitting, appropriate
Nederlands: passend
Nota:
• Onvoltooide deelwoord van die werkwoord pas.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|