skaapherder [boodskap #139527] |
Sun, 12 June 2022 08:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skaapherder
Afbreking: skaap•her•der
Samestelling: skaap + herder
Selfstandige naamwoord: skaapherder
Meervoud: skaapherders
Verkleinwoord: skaapherdertjie
Meervoud van verkleining: skaapherdertjies
Betekenis:
• Iemand wat skape oppas.
Gebruik:
• En Abel het 'n skaapherder geword, en Kain 'n landbouer. [Genesis 4:2]
Sinoniem:
• skaapwagter
Hiperoniem:
• veewagter
• veeherder
Verwant:
• beeswagter
Vertaling:
Engels: sheepherder
Nederlands: schaapsherder
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|