Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oordadig
oordadig [boodskap #139526] Sat, 11 June 2022 18:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
oordadig
Afbreking: oor•da•dig
Samestelling: oordaad + -ig


Byvoeglike naamwoord: oordadig
Vergrotende trap: oordadiger
Oortreffende trap: oordadigste
Attributief: oordadige
Partitief: oordadigs

Betekenis:
• In oordaad. Meer as wat nodig is.

Gebruik:
• Op 'n vriend wat jou seermaak, kan jy reken; iemand wat jou haat, is oordadig met sy soene. [Spreuke 27:6]

Sinoniem:
• bomatig
• buitensporig
• kwistig
• oormatig
• oorvloedig
• spandabel
• verkwistend
• vraatsugtig

Afgelei:
• oordadigheid

Vertaling:
Engels: excessive, extravagant, in excess
Nederlands: overdadig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onmiskenbaar
Volgende onderwerp: skaapherder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 18:47:05 UTC 2025