Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onmiskenbaar
onmiskenbaar [boodskap #139525] Sat, 11 June 2022 18:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onmiskenbaar
Afbreking: on•mis•ken•baar
Samestelling: on- + miskenbaar


Byvoeglike naamwoord: onmiskenbaar
Attributief: onmiskenbare

Betekenis:
• Waaroor daar geen twyfel bestaan nie. Wat nie ontken of betwis kan word nie.

Gebruik:
• Die tekens dat ons in die eindtyd leef is onmiskenbaar.

Sinoniem:
• onbetwisbaar
• onloënbaar
• onomwonde
• onteenseglik
• onweerlegbaar

Afgelei:
• onmiskenbaarheid

Vertaling:
Engels: unmistakable
Nederlands: onmiskenbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verblyf
Volgende onderwerp: oordadig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 18:08:29 UTC 2025