Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spoedperk
spoedperk [boodskap #139521] Sat, 11 June 2022 07:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
spoedperk
Afbreking: spoed•perk
Samestelling: spoed + perk


Selfstandige naamwoord: spoedperk
Meervoud: spoedperke

Betekenis:
• Die maksimum spoed waarteen 'n voertuig kan of mag beweeg.

Gebruik:
• Die verkeerspolisie het die man wat die spoedperk oorskry het in 'n spoedlokval gevang.

Sinoniem:
• snelheidsperk
• snelheidsbeperking
• spoedbeperking
• spoedgrens

Vertaling:
Engels: speed limit
Nederlands: snelheidslimiet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oorskry
Volgende onderwerp: invryf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 18:12:19 UTC 2025