oorskry [boodskap #139520] |
Sat, 11 June 2022 07:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oorskry
Afbreking: oor•skry
Werkwoord: oorskry
Verlede tyd: het oorskry
Verlede deelwoord: oorskryde
Betekenis:
• Om 'n grens/perk oor te steek.
• Om te ver te gaan.
Gebruik:
• Moenie die spoedperk oorskry nie.
• Sy gedrag oorskry alle perke van ordentlikheid.
Sinoniem:
• kruis
• oorsteek
• oortree
• oortref
• verbysteek
Afgelei:
• oorskryding
Vertaling:
Engels: to go beyond, exceed; to overstep, violate, infringe
Nederlands: overschrijden
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|