onbevooroordeeld [boodskap #139519] |
Fri, 10 June 2022 13:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onbevooroordeeld
Afbreking: on•be•voor•oor•deeld
Samestelling: on- + bevooroordeeld
Byvoeglike naamwoord: onbevooroordeeld
Attributief: onbevooroordeelde
Betekenis:
• Wat nie partydig of bevooroordeeld is nie; gebaseer op waarnemings en nie op veronderstellings nie.
Gebruik:
• 'n Regter moet altyd onbevooroordeeld na 'n saak kyk.
Sinoniem:
• neutraal
• objektief
• onpartydig
• onsydig
Antoniem:
• bevooroordeeld
Afgelei:
• onbevooroordeeldheid
Vertaling:
Engels: unprejudiced, impartial, neutral
Nederlands: onbevooroordeeld
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|