News Group [boodskap #15990] |
Thu, 02 July 1998 00:00 |
VIRUS
Boodskappe: 1 Geregistreer: July 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Julle het maar 'n lekker dom, stupid, pissie newsgroup hier beet.
THIS SUCKS!
|
|
|
|
Re: News Group [boodskap #16005 is 'n antwoord op boodskap #15990] |
Fri, 03 July 1998 00:00 |
Gideon
Boodskappe: 194 Geregistreer: January 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In article ,
VIRUS wrote:
>
> Julle het maar 'n lekker dom, stupid, pissie newsgroup hier beet.
>
> THIS SUCKS!
En jy maak dit baie beter. Ek kyk terug oor die laaste jaar en ek het nognie
jou bydrae gesien nie. Dit is soos om die regering te kritiseer sonder dat jy
gestem het.
-Gideon-
-----== Posted via Deja News, The Leader in Internet Discussion ==-----
http://www.dejanews.com/rg_mkgrp.xp Create Your Own Free Member Forum
|
|
|