Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hernu
hernu [boodskap #139518] Thu, 09 June 2022 15:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
hernu
Afbreking: her•nu


Werkwoord: hernu
Verlede tyd: het hernu
Teenwoordige deelwoord: hernude

Betekenis:
• Om weer nuut te maak; nuwe krag te gee of te laat herleef.

Gebruik:
• Onthou om jou motorlisensie betyds te hernu.

Wisselvorm:
• hernieu
• hernuwe

Afgelei:
• hernubaar
• hernuwer
• hernuwing

Vertaling:
Engels: to renew
Nederlands: hernieuwen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: huursoldaat
Volgende onderwerp: onbevooroordeeld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 18:46:44 UTC 2025