Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » huursoldaat
huursoldaat [boodskap #139517] Thu, 09 June 2022 14:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
huursoldaat
Afbreking: huur•sol•daat
Samestelling: huur + soldaat


Selfstandige naamwoord: huursoldaat
Meervoud: huursoldate
Verkleinwoord: huursoldaatjie
Meervoud van verkleining: huursoldaatjies

Betekenis:
• Soldaat wat net vir geld veg.

Gebruik:
• Wynand du Toit was 'n huursoldaat in Angola na die einde van die Grensoorlog.

Sinoniem:
• soldenier

Vertaling:
Engels: mercenary, soldier of fortune
Nederlands: huursoldaat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aanlas
Volgende onderwerp: hernu
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 18:41:49 UTC 2025