| inkleur [boodskap #139515] |
Do., 09 Junie 2022 09:12 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24212 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
inkleur
Afbreking: in•kleur
Samestelling: in + kleur
Werkwoord: kleur in, inkleur
Verlede tyd: het ingekleur
Verlede deelwoord: ingekleurde
Betekenis:
• Om met 'n kleur in te vul.
Gebruik:
• Kan ek die prentjie inkleur?
Afgelei:
• inkleurboek
• inkleurpotlood
• inkleurprent
• inkleurwedstryd
• inkleurwerk
Vertaling:
Engels: to colour in
Nederlands: inkleuren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|