Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » buidel
buidel [boodskap #139512] Wed, 08 June 2022 20:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kangaroe met 'n kleintjie in haar buidel.
'n Kangaroe met 'n kleintjie in haar buidel.
buidel
Afbreking: bui•del


Selfstandige naamwoord: buidel
Meervoud: buidels
Verkleinwoord: buideltjie
Meervoud van verkleining: buideltjies

Betekenis:
• 'n Sak vir kosbare items (soos geld), of 'n sak aan die liggaam waarin sommige diere hul kleintjies dra.

Gebruik:
• Die pasgebore kangaroe word knus in sy ma se buidel versorg.

Afgelei:
• buideldas
• buideldier
• buidelmuis
• buidelrot
• buidelsak
• buidelvormig

Vertaling:
Engels: bag, pouch
Nederlands: buidel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nostalgie
Volgende onderwerp: swaarmoedig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 18:06:18 UTC 2025