| nostalgie [boodskap #139511] |
Wo., 08 Junie 2022 19:41 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24155 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
nostalgie
Afbreking: nos•tal•gie
Selfstandige naamwoord: nostalgie
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Sentimentele/melancholiese verlange na die verlede en dit was was.
Gebruik:
• Die nostalgie pluk aan haar hartsnare soos sy aan haar kinderdae terugdink.
Sinoniem:
• gehunker
• heimwee
• mymering
• swaarmoedigheid
• verlange
• weemoed
Afgelei:
• nostalgies
Vertaling:
Engels: nostalgia
Nederlands: nostalgie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|