Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » improvisasie
improvisasie [boodskap #139509] Wed, 08 June 2022 14:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
improvisasie
Afbreking: im•pro•vi•sa•sie


Selfstandige naamwoord: improvisasie
Meervoud: improvisasies

Betekenis:
• Iets wat geïmproviseer is (soos 'n onvoorbereide toespraak, spontane musiekspel, ens).

Gebruik:
• Die musikant speel 'n kort improvisasie op die klavier.

Sinoniem:
• fabrikasie
• sameflansing
• skepping

Verwant:
• improvisator
• improviseerder
• improviseer

Vertaling:
Engels: improvisation
Nederlands: improvisatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sekelstert
Volgende onderwerp: lewensiklus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 18:30:37 UTC 2025