Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bekamp
bekamp [boodskap #139507] Wed, 08 June 2022 11:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bekamp
Afbreking: be•kamp
Samestelling: be- + kamp


Werkwoord: bekamp
Verlede tyd: het bekamp

Betekenis:
• Om iets of iemand teen te staan en te beveg.

Gebruik:
• Die polisie probeer om misdaad te bekamp.

Sinoniem:
• afweer
• belemmer
• beperk
• bestry
• beveg
• demp
• hokslaan
• opskort
• teenhou
• teenstaan
• teenwerk
• teëstaan
• verhinder

Afgelei:
• bekamping

Vertaling:
Engels: to fight, combat
Nederlands: bekampen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rasper
Volgende onderwerp: sekelstert
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 18:25:46 UTC 2025