Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inroer
inroer [boodskap #139505] Tue, 07 June 2022 19:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
inroer
Afbreking: in•roer
Samestelling: in + roer


Werkwoord: roer in, inroer
Verlede tyd: het ingeroer
Verlede deelwoord: ingeroerde

Betekenis:
• Roer tot alles in (goed gemeng) is.

Gebruik:
• Vir ekstra geur kan jy 'n teelepel vanielje inroer.

Verwant:
• klits
• inklop
• inmeng

Vertaling:
Engels: to stir in
Nederlands: roeren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opsny
Volgende onderwerp: rasper
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 18:41:27 UTC 2025