plegtig [boodskap #139502] |
Mon, 06 June 2022 15:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
plegtig
Afbreking: pleg•tig
Byvoeglike naamwoord: plegtig
Vergrotende trap: plegtiger
Oortreffende trap: plegtigste
Attributief: plegtige
Partitief: plegtigs
Betekenis:
• Met erns en seremonie.
Gebruik:
• Wat jy plegtig belowe, moet jy betaal. [Prediker 5:4]
Sinoniem:
• eerbiedwaardig
• ernstig
• eerbiedig
• respekvol
• seremonieel
• statig
• waardig
Afgelei:
• plegtigheid
Vertaling:
Engels: solemn, ceremonious, formal, stately
Nederlands: plechtig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|